OUTOMATIESE BINêRE

outomatiese binêre opsies handel sagteware

Sluit nou aan

of teken hier in

GRATIS $50 000 TOETSLOOP

demo rekening

SAGTEWARE KONFIGURASIES

instel van handel aksies

1. Geld Bestuur

stel die handel bedrag

Veilig

Klassiek

Met die konserwatiewe of eerder Klassieke stelsel, word alle stellings standaard gehou. U as die handelaar kan die handel bedrag stel vanaf $5 tot en met $500. Die outomatiese stelsel sal nooit van die bedrag afwyk nie. Op enige stadium kan u die bedrag verhoog of verlaag. Die meeste beginner binêre opsies handelaars verkies om met die Klassieks stelsel te begin.

Saamgesteld

martingale

Die Saamgestelde stelsel is bekend as die Martingale stelsel. Die Martingale stelsel word reeds suksevol deur casino spelers gebruik, en die binêre opsies kenners vind dit werk goed vir geldmark handelaars ook. Die konsep is dat indien 'n verlies gemaak word, die volgende belegging verdubbel word. Indien u wen, word die verlies verhaal met die profyt, en u het dan weer die oorsponklike beleggings bedrag.

Akkuraat

fibonacci

Die akkurate stelsel word genoem die Fibonacci bestuurstelsel. Fibonacci was 'n wiskundige kenner van die 13de eeu wat aan die wêreld getoon het hoe syfers hulle self herhaal. Die Fibonacci bestuurstelsel in binêre handel maak gebruik van die 'Golden Ratio'. Die stelsel maak gebruik van Fibonacci se antieke wiskundige model om akkuraat te voorspel wanneer bates op of af sal swaai.

2. Algoritmes

meng en pas mark aanwysers om tendense te verfyn

TREND

tendense

CCI

tendense

RSI

tendense

WILLIAMS

tendense

STOCH

tendense

MACD

tendense

TREND indicator

Tendens aanwysers in binêre opsies is gebaseer op ‘n gemiddelde glyskaal. Die aanwysers vind ‘n gemiddelde prys tendens vir die bepaalde bate, en indien die huidige prys bo die gemiddeld is, dui dit die bate is in ‘n op-tendens en indien die prys onder die gemiddeld is, is die bate in ‘n af-tendens.

CCI indicator

CCI – Die ‘Commodity Channel Index’, is ‘n indikator wat reeds sukses behaal het met kommoditeits handel en binêre handelaars het ontdek dit werk ook goed met verskeie ander bates. Die CCI indikator vergelyk die huidige mark pryse met die bewegende gemiddelde. Die indikator is ook baie goed om oor- en onderverhandelde bates uit te wys, en dan die dienooreenkomstige teen reaksie van sulke bates te voorspel.

RSI indicator

Bekend as die ‘Relative Strength Index’, en ‘n baie populêre indikator wat deur binêre handelaars gebruik word. Die RSI indikator meet basies die momentum van ‘n bate deur die spoed waarmee pryse verander teenoor die prysverandering self teen mekaar op te weeg. Op ‘n skaal van 1 tot 100, dui die RSI indikator aan as ‘n bate oorververkoop is indien dit 70 of hoër is, en oorgekoop wanneer dit 30 en onder is.

WILLIAMS indicator

Die Williams Indikator is ontwikkel om die historiese tendens te evalueer en dan die relatiewe pieke te identifiseer. Dit is ‘n momentum gebaseerde indikator wat handelaars toelaat om die lesings te evalueer; bates met vlakke tussen 0 en -20 word gereken as oorgekoop. Indien die lesings tussen -80 en -100, word die bate gereken as oorverkoop. Handelaars gebruik dus hierdie lesings om skielike veranderinge in die mark te voorspel.

STOCH indicator

Die Stochastic Ossilator is in die 1950’s ontwikkel en is erken as ‘n suksesvolle maatstok vir beweging. Die STOCH Indikator is basies ‘n spieëlbeeld van die Williams Indikator. Die Williams Indikator gebruik bewegings op pieke, terwyl die STOCH Indikator die dale aandui op ‘n bewegings skaal. In die algemeen wys die twee indikators soortgelyke resultate, net aan teenoorgestelde kante. Baie kenners gebruik hulle altwee saam om vals tendense te ellimineer.

MACD indicator

MACD staan vir ‘Moving Average Convergence Divergence’. Hierdie gesofistikeerde indikator gebruik ‘n stel van twee bewegende gemiddeldes; die 26 dae eksponentiële gemiddeld word afgetrek van die 12 dae eksponentiële gemiddeld. Die stelsel voeg ‘n 9 dae eksponentiële bewegings gemiddel bo-op hierdie metode wat dan werk as die afset vir koop of verkoop seine.

3. Forex Pare

teiken verskeie geldeenhede tegelyk

  • EUR/USD
  • USD/JPY
  • GBP/USD
  • EUR/JPY
  • AUD/USD
  • USD/CHF
  • USD/CAD
  • EUR/GBP

EUR/USD

Die Euro en VS Dollar is twee van die mees populêrste handelspare. Die rede is dat die twee gesien word as verteenwoordigend van die grootste ekonomië in die wereld. Hierdie paar fluktureer met belangrike gebeure. Ons het dit al spoedig sien groei en val met enige groot gebeurtenisse in Europa of die Verenigde State.

USD/JPY

‘n Ander gunsteling forex paar is die VS Dollar en Japanese Yen. Baie sien dit is as veilig omrede kondisies wat nuus opskrifte veroorsaak, ‘n goeie indikasie gee van wat hierdie paar sal doen. Enige groot ekonomiese besluite wat deur die Japanese maak word, reflekteer gewoonlik vinnig met hierdie forex paar.

GBP/USD

Handelaars het reeds geruimde tyd belê in die beweging van die Britse Pond en die VS Dollar. Hierdie paar is bekend as ‘die kabel’, wat die ekonomië van Brittanje en die VSA bind. Handelaars gebruik hierdie paar in samehang met die EUR/VSD, aangesien dit samelopende patrone het.

AUD/USD

Handelaars was dol daaroor om die Australiese Dollar en Amerikaanse Dollar teen mekaar af te speel. Baie geld is gemaak met hierdie forex paar, omdat daar ‘n oplewing was in kommoditeite in Australie met buitengewone pieke. Handelaars hou nou dop vir die teenoorgestelde effek, aangesien die situasie met die Chinese ekonomie ‘n drastiese effek op die AUD mag hê.

USD/CHF

Party handelaars verkies kort handel in die Switserse Frank en VS Dollar. Switserland is die hoof bankhuis in Europa, en gebruik die laaste Frank in Europa. Baie handelaars ondervind dat nuus oor die Europese ekonomie ‘n goeie aanduiding is van wat die paar sal doen in ‘n kort periode.

USD/CAD

Baie handelaars geniet die geleentheid om te handel met die buur forex paar. Die VS Dollar en Kanadese Dollar fluktureer gereeld wanneer olie en ander kommoditeite fluktureer. Vir die wat die Kanadese aandele teenoor die Amerikaanse aandele stip dophou, sal die VSD/CAD paar die bewegings reflekteer.

EUR/GBP

Soortgelyk aan die USD/CAD paar, word die Euro en Britse Pond egter gesien as meer stabiel. Die grootste veranderinge gebeur wanneer monetêre polis veranderinge gemaak word tussen die Bank van Engeland en die Sentrale Europese Bank. Handelaars vind normaalweg nie buitensporige fluktuasies in hierdie paar nie.

MAKELAARS

beskikbare makelaars

24option

name

88%

returns

$250

minimum deposit

CySEC

license

Tech Financials

platform

Geleë in Ciprus, 24option is ‘n operasionêle binêre opsies makelaar sedert 2009. Baie handelaars geniet die gerief van die 24option platform; hulle maak gebruik van die Tech Financials handelaars platform. 24option is gelisensieerd en word gereguleer deur byde CySEC en FCA. Die minimum deposito om met hulle bates handel te dryf is $250.

Stock Pair

name

85%

returns

$250

minimum deposit

CySEC

license

Eiendoms

platform

Indien u opsoek is na ‘n unieke binêre opsies makelaar, mag Stock Pair dalk net die antwoord wees. Hierdie makelaar spesialiseer in binêre opsies pare, en gebruik ‘n persoonlike handelsplatform wat verkies word deur baie handelaars wêreldswyd. Die minimum deposito by Stock Pair is $250, en omdat hulle in Ciprus gebaseer is, word hulle gelisensieer en gereguleer deur CySEC.

Binary Tilt

name

85%

returns

$250

minimum deposit

license

Spot Option

platform

Binary Tilt is ‘n binêre opsies makelaar gebaseer in die Verenigde Koningkryk. Gestig in 2013, maak hierdie makelaar gebruik van die populere Spot Option handelsplatform. Daar is ‘n verskeidenheid van handels style by Binary Tilt beskikbaar met beide kort en lang termyn, hoog/lae en leer opsies. Binary Tilt is nog nie gelisensieer nie, en die mimimum deposito is $250.

ALLES OOR OUTOMATIESE BINêRE OPSIES HANDEL

leer meer oor binêre opsies en outomatiese handel

Wat is outomatiese binêre opsies handel?

Outomatiese binêre opsies handel is die proses waardeur gesofistikeerde sagteware intelligent handel dryf namens jou. Dit word gedoen met verskeie indikators en die stelsel sal handel dryf op die vlakke en met die bates wat deur jou gekies is. Terwyl jy voortgaan met jou daaglikse take, handel dryf die binêre opsies stelsel namens jou.

Wat is die binêre opsies indikators?

Binêre opsies handelseine is ‘n diens voorsien deur party makelaars asook onafhanklike entiteite, wat verskeie mark indikators gebruik om te bepaal wanneer bates oorgekoop of oorverkoop is, en ‘n skielike verandering in die mark kan meebring. Hierdie seine word voorsien met ‘n ‘afsny datum’ om ‘n “call” te voorspel (die bate sal verhoog), of ‘n “put” (die bate gaan daal). Baie handelaars gebruik hulle eie gunsteling handelsein dienste om sodoende ‘n voorsprong te hê op die binêre opsies handelsmark.

Die keuses van outomatiese binêre handel sagteware.

Nie alle outomatiese binêre handel sagteware is dieselfde nie. As ‘n handelaar moet jy beheer hê oor die outomatiese stellings voor jy die sagteware toelaat om handel te dryf met jou fondse. Jy moet beheer hê oor die bedrag wat gebruik word, die bates wat die stelsel gebruik, en die mark indikators wat die sagteware sal gebruik om seine te genereer. Ons outomatiese sagteware laat jou toe om alles te stel, en jy kan ook kies tussen 3 geldbestuur metodes. Hulle is:

Die Klassieke Stelsel, ook bekend as die veilige geldbestuur stelsel.
Die Martingale Stelsel, bekend as die saamgestelde geldbestuur stelsel.
Die Fibonacci Stelsel, bekend as die akkurate geldbestuur stelsel.

Ons bied ook ‘n $50 000 demo rekening om u te help om die beste stellings te kies om groot winste mee te maak.

Hoekom ‘n outomatiese binêre opsies handelaar word?

Indien u die mees suksesvolste mense in die wêreld sou bestudeer, sou u vind dat ‘n groot persentasie van hulle sukses bekom het deur wyse beleggings te maak.

Wanneer u belê in binêre opsies, beweeg die handelaksies baie vinnig. Met handelaksies wat begin en eindig in minute, is die idee dat ‘n handelaar vir ure voor ‘n rekenaar moet sit onprakties. Suksesvolle mense is tog besige mense, en met menigte take wat aandag benodig.

Dit is goeie sakevernuf om ons beproefde outomatiese binêre handel stelsel te gebruik. Daardeur stel jy die metodes wat die stelsel moet gebruik, sit dit op outomaties, en gaan voort met jou ander geldmaak sake wat jou dag besig hou.

Aan die einde van die dag teken jy eenvoudig weer in op jou binêre opsies makelaar se rekening en sien die handelaksies wat jou outomatiese handelaar gemaak het, en die resultate. Indien jy die stellings wil verander soos die bedrae of die bates, teken weer in op die outomatiese handelaar en maak die nodige verstellings aan die outomatiese stelsel.

Om die outomatiese binêre opsies handelaar te gebruik is ‘n baie wyse manier om geld te maak sonder om kosbare tyd te verkwis.

Wat is binêre opsies?

Die eenvoudigste manier om te verduidelik wat binêre opsies is, is om te sê dit is die McDonalds van handeldryf. Dinge gebeur baie vinnig. Terwyl baie beleggers aandele, kommoditeite en ander bates koop vir maande of selfs jare, is binêre opsies die metode van belê in ‘n aandeel vir ‘n baie kort periode. Jy voorspel of die mark op of af gaan wissel in intervalle van 1 minuut, 5 minute, 10 minute ens. Binêre handel maak gebruik van bates in die aandelemark, kommoditeite, geldmark en indekse.

‘n Binêre opsie is ‘n finansiële belegging met ‘n vaste monetêre beloning, of geen beloning nie.

Wat is binêre opsies makelaars?

Betroubare binêre opsies makelaars maak gebruik van markaanwysers soos Reuters om die beweging van aandele, kommoditeite, geldmarkte en mark indekse te volg. Binêre opsies makelaars gebruik ‘n sagteware wat handelaars die vermoë gee om met verskeie binêre opsies handel te dryf op hul webwerf.

Dit is wys om gebruik te maak van ‘n gelisensieerde and gereguleerde binêre opsies makelaar. Die hoof reguleerder is geleë in Ciprus met die naam van CySEC.

Binêre opsies makelaars ontvang deposito’s via krediet of debiet kaarte, bankoordragte en sommige e-Wallet metodes. Betroubare binêre opsies makelaars behou die kliënte se fondse in ‘n aparte trust rekening, en verwerk ontrekkings versoeke vinnig.

Binêre opsies makelaars is verplig om anti-geldwassery regulasies na te volg. Gevolglik benodig hulle sekere dokumente vanaf kliënte om van hulle dienste gebruik te mag maak.

Outomatiese binêre handel demo rekening van $50 000 sal jou help om die beste outomatiese handel stellings te vind.

Voor jy jou hard-verdiende geld bestee op binêre handel, kan jy eers die beste stellings bepaal deur die $50 000 demo rekening te gebruik. Ons stel voor dat jy verskeie stellings gebruik, tot jy ‘n area gevind het waarmee jy gemaklik is. Natuurlik wil jy groot wins maak, en ons wil hê jy moet sukses behaal.

Vat so lank as wat dit nodig is met die $50 000 demo rekening. Kyk hoe die rekening groei en hou rekening van jou daaglikse wins met die stellings wat jy gekies het. Verander die stellings een vir een en sien die reaksie. Jy sal vind dat die outomatiese stelsel in jou guns werk, en sodra jy gemaklik is daarmee, maak jy ‘n deposito in jou makelaar se rekening en maak daagliks wins terwyl jy werk, speel, eet en slaap.